Successfully reported

Aan de Vliet Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Davy H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie lekker. Baie lekker, plaas gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thinus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Van nou af gaan Aan de Vliet my eerste keuse wees as ek weer oorslaap plek soek. Baie lekker gebly, pragtige tuine.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Will stay there again anytime! Lovely property, we had a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabé S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker gebly. Alles was perfek. Sal beslis weer gebruik maak van die plek. Baie lekker gebly. Alles was perfek. Kan die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas M
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Comfortable and caring. Wonderful. I was very happy. The family was exceptionally kind and considerate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2022

Comfortable and friendly. The location of the guest house is brilliant, feels like you are in the country but minutes from town. The backup system during load shedding was welcome as the heater stayed on during the cold winter nights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Baie lekker gebly. Die mense is behulpsaam en professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari O
Kort verblyf
5.0
Mei 2019

Rustige omgewing na aan die natuur, tog naby mense. Weg uit die algemene gewoel in die stad. Perfek versorg en skoon. Verblyf hier is 'n plesier. Dit is skoon, smaakvol, goed ingerig and pragtig. Die omgewing is so mooi en die ligging tussen die bome is fantasties. Hoewel dit deel van die woning is, is dit heeltemal privaat. Dit het veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2017

Wonderlike verblyf, rustige plaasatmosfeer. Goed toegerus. Ons het heerlik gebly en ek sal mense wat in die Stellenbosch area verblyf soek aanbeveel om na Aan de Vliet te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joha C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2017

Puik. Baie goeie en netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

FREDA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwklippen Road, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAviaHALEnbJ9FbZeMuzIRKicWhU8tk7LDwgjSwomV1bUpWbYnwM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Blaauwklippen Road Stellenbosch 7613 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.977993778084 18.859169483185

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang