Successfully reported

Aan de Vliet Holiday Resort

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 220 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
African Trophy Pursuit M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Puik, dankie. Puik diens en akkommodasie. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aan de Vliet
Aan de Vliet Holiday Resort
Goeie middag. Baie dankie vir jou resensie, ek sal dit met my span deel. Ons hoop om julle gou weer by Aan de Vliet te verwelkom! Vriendelike groete, Tasmin

Leona M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Excellent. It was nice. I wish I had stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aan de Vliet
Aan de Vliet Holiday Resort
Good afternoon, Leona, Thank you for your review. I will share your feedback with my team. We hope to welcome you back to Aan de Vliet soon! Kind regards, Tasmin Eybers

Neville L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

A peaceful retreat by the river. The accommodation at Aan die Vliet is spotlessly clean, reflecting the high standards maintained throughout the property. The friendly staff and beautiful riverside location make it a place you’ll want to return to again and again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aan de Vliet
Aan de Vliet Holiday Resort
Good afternoon, Neville, Thank you for your review. I will share your feedback with my team. We hope to welcome you back to Aan de Vliet soon! Kind regards, Tasmin Eybers

Jurie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig en kos vir jou siel in die natuur. Beslis rustig, eenhede skoon, net TV gemis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aan de Vliet
Aan de Vliet Holiday Resort
Goeie môre. Baie dankie vir jou resensie, ek sal dit met my span deel. Ons hoop om julle gou weer by Aan de Vliet te verwelkom! Vriendelike groete, Tasmin

Muller V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Vrede en rus vir die gemoed. Pragtige tuine en stapvriendelik. Die skoonmaakdiens is uitstekend, hulle het selfs my braairooster gewas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aan de Vliet
Aan de Vliet Holiday Resort
Goeie môre Muller. Baie dankie vir jou resensie, ek sal dit met my span deel. Ons hoop om julle gou weer by Aan de Vliet te verwelkom! Vriendelike groete, Tasmin

Paulemari V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Ons het lekker gebly. Ons het net daar oorgeslaap op pad wildtuin toe. Ons het laterig daar aangekom, maar die mense was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aan de Vliet
Aan de Vliet Holiday Resort
Goeie môre Paulemari. Baie dankie vir jou resensie, ek sal dit met my span deel. Ons hoop om julle gou weer by Aan de Vliet te verwelkom! Vriendelike groete, Tasmin

Mione T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Goed. Sal weer kom bly. Baie lekker gebly en rustig. Plek is mooi netjies. Net jammer ons net vir een aand gebly, sou vir seker langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aan de Vliet
Aan de Vliet Holiday Resort
Goeie môre Mione. Baie dankie vir jou resensie, ek sal dit met my span deel. Ons hoop om julle gou weer by Aan de Vliet te verwelkom! Vriendelike groete, Tasmin

Pieter D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Goeie waarde vir geld. Heerlike plek om te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aan de Vliet
Aan de Vliet Holiday Resort
Goeie middag, Pieter. Baie dankie vir jou resensie, ek sal dit met my span deel. Ons hoop om julle gou weer by Aan de Vliet te verwelkom! Vriendelike groete, Tasmin

Petro B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie lekker. Fantasties. Baie mooi omgewing. Baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aan de Vliet
Aan de Vliet Holiday Resort
Goeie môre, Petro. Baie dankie vir jou resensie, ek sal dit met my span deel. Ons hoop om julle gou weer by Aan de Vliet te verwelkom! Vriendelike groete, Tasmin

Witbooi B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Excellent. It was a peaceful, relaxed stay. The place is beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aan de Vliet
Aan de Vliet Holiday Resort
Dear Witbooi, Thank you for your review! I will share your feedback with my team. We hope to welcome you back to Aan de Vliet soon! Kind regards, Tasmin

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Aan de Vliet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 220

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 370
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 370
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 370
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 162 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536 Sabie Road, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d25972caab52fc9c98be2a1444b29d5945f07e2bd84568ce1617dac845a6ab2363a9b5f6475b29e2210395f060d56d563b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 370 per nag, vir 2 mense 220 5 1 5 R536 Sabie Road Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.032725229764 31.049990639217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang