Aan de Vliet Holiday Resort
Beskrywing
Die eenheid het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens in die eetarea. Die oopplan-kombuis en -eetarea is met 'n gasstoof, mikrogolf en 'n yskas toegerus. Die badkamer het 'n stort. Daar is 'n beskutte braai-area en parkeerplek. Ongelukkig is daar nie 'n TV nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Huisreëls
Die spoedbeperking is 20km/h. Slegs bestuurders met 'n geldige bestuurslisensie mag voertuie in die Oord bestuur.
Geen rook in geboue of chalets nie.
Linne, komberse en handdoeke mag slegs binne chalets en eenhede gebruik word.
Geen harde geraas of musiek word toegelaat nie.
Swem in die rivier is verbode.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Die Stream-eenhede bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, ketel, broodrooster en mikrogolfoond. Ander geriewe in die kamer sluit 'n slim-TV vir vermaak en WiFi in. Gaste het toegang tot 'n stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Die spoedbeperking is 20km/h. Slegs bestuurders met 'n geldige bestuurslisensie mag voertuie in die Oord bestuur.
Geen rook in geboue of chalets nie.
Linne, komberse en handdoeke mag slegs binne chalets en eenhede gebruik word.
Geen harde geraas of musiek word toegelaat nie.
Swem in die rivier is verbode.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 162 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R536 Sabie Road, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang