Successfully reported
+54

Aandbloem Guest House

Gastehuis
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Okt 2025 tot 12 Des 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Janet Road, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R1 250 R1 125 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Aandbloem Gastehuis bied 'n verwelkomende toevlugsoord in Centurion, perfek vir beide vakansie- en sakereisigers. Hierdie 4-ster-gastehuis is gerieflik geleë naby hoofroetes en sakekerns in die omgewing. Dit is slegs 12.5 km vanaf Pretoria se middestad, 20 km vanaf Midrand, en ongeveer 40 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe, Grand Central Lughawe en Lanseria Lughawe, wat maklike toeganklikheid vir reisigers verseker.

Aandbloem Gastehuis bied kwaliteit en knus verblyf met 10 luukse enkel-, dubbel- en gesinskamers, elk met 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer is toegerus met 'n yskas, en gaste kan bykomende geriewe soos 'n haardroër, strykyster en strykplank, en 'n elektroniese kluis geniet.

Vir ontspanning is 'n pooltafel beskikbaar in die vermaaklikheidsarea, en gratis WiFi is regdeur die eiendom toeganklik.

Hierdie Centurion Gastehuis is naby die Hoërskool Eldoraigne, Laerskool Wierdapark, Laerskool Swartkop, Raslouw Privaat Hospitaal, Royal Elephant Hotel, Kleinkaap Boutique Hotel, SOL-TECH-Kampus, Zwartkop Raceway, Laudium, Zwartkop Buiteklub, Air Forse Base Swartkop, Unitas Hospitaal, Voortrekkermonument en die Heartfelt Arena.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Bianca L
Besigheidsreis
5.0
Great stay! Great stay, wonderful host who fulfilled all requests.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Eugene T
Gesin met klein kinders
5.0
Die kamers was mooi skoon. Baie stil en veilige area. Sal hulle beslis aanbeveel. Ons het baie lekker gebly by Aandbloem.
Okt 2025
Huanita V
Gesin met tieners
5.0
Rustig, veilig en baie netjies. Ontbyt was heerlik en kamer was gerieflik. Baie lekker gebly en ontbyt was ook heerlik.
Okt 2025
Daan S
Gesin met klein kinders
5.0
Goeie waarde vir geld! Sien sterre.
Jun 2025
Jolene O
Gesin met tieners
5.0
Netjies en gerieflik. Baie skoon en gerieflik. Heerlike ontbyt. Vriendelike diens. Sal beslis weer daar bly.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan & Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 44 Janet Road, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Aandbloem Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Janet Road, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvg1zh59uhEqanwQaoPeGWZNiyrb6MRYFiPcNpYVvCk08ehgFVj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 44 Janet Road Eldoraigne 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.836234355095 28.150888888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang