Successfully reported
+14

Aangenaam

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Danie Theron Street, Beaufort-West, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aangenaam is in Beaufort-Wes en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie, sakereisiger of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Handdoeke word voorsien. In die winter het die bed 'n elektriese kombers.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n etenstafel waar gaste hul etes saam kan geniet of kan werk.

Die kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging.

Daar is braaigeriewe met 'n rooster en hout.

Veilige parkeerplek word in 'n toesluitmotorhuis voorsien.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Dup D
Saam met lewensmaat
5.0
In 'n vreemde omgewing, is dit gerusstellend dat daar mense is wat omgee. Ons het een aand bespreek by Aangenaam. Het daarna agtergekom dat padwerke i...
Sien meer
Okt 2025
Maresa L
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam doen sy naam gestand. Baie lekker en goed geleë! Vriendelike ontvangs!
Okt 2025
Petru P
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was netjies, veilig, goed ingerig en baie rustig. Na 'n lang dag was dit heerlik om in 'n baie netjiese, veilige plekkie in te stap. Ons is baie g...
Sien meer
Sep 2025
Idalette V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly, sal beslis weer hier bly! Baie lekker gebly, alles wat mens nodig het!
Sep 2025
Fadeelah H
Saam met lewensmaat
5.0
Would recommend the place to family. Excellent for overnight. The stay was pleasant. The place was clean. Just the bedding must be chan...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elrese Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 37 Danie Theron Street, Beaufort-West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aangenaam het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Danie Theron Street, Beaufort-West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83a63f997dacc24a339e1206472e00692ef2726a841dbf0e90434bf44b40502406f62fd146ecad7f0c681de556e4c559f2a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 37 Danie Theron Street Beaufort-West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.356377818851 22.595859938025
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang