Successfully reported

Aanhuizen Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 131 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Mia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Pragtige plekkie, perfek vir as jy wil oorbly om die dorp te verken. Tom het ons baie vriendelik ontvang en ons is so dankbaar ons hondjie was welkom! Ons sal dit beslis vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie oulike plek, die gasheer was baie vriendelik en gasvry. Lekker warm heater in die kamer, lekker koffie en tee. Sal dit vir enige iemand aanbeveel vir 'n wegbreek in Swellendam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lovely stay and friendly host. The host was super friendly and accommodating. He went out of his way to ensure we were comfortable and settled in. Overall, a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Uitstekende ligging. Rustig, stil, netjies en skoon. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene O
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Very comfortable and neat. It was just for 1 night but it's a beautiful place. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christie Du P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Het die uitsig en rustigheid baie geniet. Die een nag oorgeslaap was baie lekker. Plek was netjies en skoon met al die geriewe wat nodig was. Sal beslis weer hier navraag doen indien verblyf in Swellendam gesoek word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia N
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Gerieflike verblyf in 'n stil buurt van Swellendam. Rustige verblyf met 'n hulpvaardige gasheer. Jammer die TV wou nie saamwerk nie. Die algemene sitkamer is ruim en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Donovan T
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Excellent, approachable service; lovely stay. This was a return stay for us, and Tom was overly generous (once again) in assisting us to get our trailer off the street, even using his 4x4 to back it up the driveway. We will always recommend Aanhuizen to friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky V
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

It was ok, perhaps the other rooms are in better condition. Room was very clean. Linen (sheets and duvets) was very nice. The pool was fantastic. Just the right temperature and clean. Our room may need some improvements (like some painting and the roof in the bathroom attended to) and wires tidied up and rusty items replaced. My bed was a bit soft, like well used; my mum said her bed was not comfortable. The host was great! Very knowledgeable and great recommendations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Louise R
1 nag
4.0
Mrt 2025

Pleasant stop over on our way to Plett. Very friendly and welcoming host. Perfect self-catering and safe parking. Lovely linen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

TOM Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 131

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 van Blommenstein Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA012bc2a5943c405e0223647c7b5ae676592886531327adb2c007ef8fb7ca875d7a122f35ac57c78b80cc619b095701bddab1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 131 5 1 5 6 van Blommenstein Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.014578899743 20.448268353939
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang