Successfully reported
+39

Aanhuizen Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 van Blommenstein Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aanhuizen Guest House is geleë in Swllendam hoog bo die hoofstraat met 'n uitsig oor die Langeberge. Dié gastehuis is ver genoeg van die pad se geraas af, maar stapafstand vanaf die toeristeplekke en restaurante. Swellendam is ideaal vir reisigers wat op pad is na die Tuinroete, sowat 15 kilometer van die Tradouwspas af, 'n gesogte besienswaardigheid in die omgewing, hierdie pragtige pas lei na Roete 62, Barrydale en Oudtshoorn.

Aanhuizen het 4 en suite-selfsorg en 4 en 4 en suite-kamers. Ons het gesinskamers, dubbelkamers en 2-enkelbedkamers. Al ons kamers is elegant gemeubeleer en toegerus met en suite-badkamers en privaat ingang vir ekstra privaatheid. Perkallinne en sagte handdoeke word voorsien.

Beleef ouwêreldse, Suid-Afrikaanse gasvryheid by hierdie puik gastehuis. Suezann of Olwyn sal jou verwelkom. Daar is heelwat om te doen in Swellendam, so vertoef gerus 'n rukkie.

Aanhuizen Guest House is stapafstand vanaf die museums, ou geboue, NG Kerk, restaurante en die dorp. En al wit tussen jou en die Faerie Sanctury en die restaurante aan die anderkant van die dorp staan, is 'n kort rukkie agter die stuur.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 131 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Mia S
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plekkie, perfek vir as jy wil oorbly om die dorp te verken. Tom het ons baie vriendelik ontvang en ons is so dankbaar ons hondjie was welkom!...
Sien meer
Okt 2025
Johann B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie oulike plek, die gasheer was baie vriendelik en gasvry. Lekker warm heater in die kamer, lekker koffie en tee. Sal dit vir enige iemand aanbeveel...
Sien meer
Aug 2025
Michelle D
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely stay and friendly host. The host was super friendly and accommodating. He went out of his way to ensure we were comfortable and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Wynand G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Uitstekende ligging. Rustig, stil, netjies en skoon. Baie goeie waarde vir geld.
Apr 2025
Rene O
Saam met vriende
5.0
Very comfortable and neat. It was just for 1 night but it's a beautiful place. Will definitely be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

TOM Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 131

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 6 van Blommenstein Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aanhuizen Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 van Blommenstein Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA012bc2a5943c405e0223647c7b5ae676592886531327adb2c007ef8fb7ca875d7a122f35ac57c78b80cc619b095701bddab1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 131 5 1 5 6 van Blommenstein Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.014578899743 20.448268353939
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang