Aanmani Rose Guest House
Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 55 Nicolson Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
-
Vanaf
R1 600R1 280 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Aanmani Rose Gastehuis is in die lowerryke woonbuurt Brooklyn, Pretoria, binne stapafstand van die middestad en net 1,4 km vanaf Brooklyn Mall geleë.
Hierdie gastehuis bied gaste 'n keuse van 21 pragtig ingerigte kamers, waarvan 6 Presidensiële Selfsorg-suites, 6 Selfsorg-eenhede en 9 Deluxe-kamers is. Elke ruim kamer beskik oor lugversorging, 'n TV met DStv, 'n kroegie, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Gratis WiFi, linne en badhanddoeke word voorsien.
Die gastehuis bied eksklusiewe konferensiegeriewe toegerus met die nuutste tegnologie en lugversorging, en akkommodeer tot 18 afgevaardigdes. Ontspanningsgaste kan die swembad geniet.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike eetareas, 'n kroeg, 'n boma en restaurante op die perseel waar maaltye teen 'n ekstra koste beskikbaar is. Veilige parkeerplek word regdeur hul verblyf voorsien. Nabygeleë besienswaardighede sluit die Austin Roberts Bird Sanctuary en Intiem Love Bridge in, albei binne stapafstand.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 55 Nicolson Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 55 Nicolson Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang