Successfully reported

Sundays Karoo Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wernice V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie gerieflik en aangenaam. Ons was baie tevrede met hierdie verblyf. Dit was baie skoon en netjies, en die mense was baie gaaf en ontvanklik. Dit is loopafstand van 'n baie lekker restaurant en het veilige parkering vir jou voertuig. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cameron B
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

The hosts, and the receptionist, were great. Wonderful! The hosts were fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathleen
Sundays Karoo Guesthouse
Good afternoon Cameron, thank you so much for this amazing review. We truly appreciate you taking the time to write it. You and your crew were simply amazing, we're looking forward to welcoming you back at Sundays Karoo Guesthouse. Keep well, God bless. Warm regards Cathleen

Cameron B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

See above. Fantastic, the receptionist, and the hosts were outstanding. We will be going back there next year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jr H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

It was great, simple with no fuss and admin, which is the most important thing. Great, thanks for a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathleen
Sundays Karoo Guesthouse
Dear Hume family, Thank you very much for this awesome review and for taking the time to share your experience at Sundays Karoo Guesthouse. We're looking forward to welcoming you and your family back in the future. Warm regards, Sundays Karoo team

Annette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Sal vir seker weer hier oornag. Lieflik. Lieflik. Ontbyt was vyfster. Sal beslis weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grea G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Amazing wheelchair friendly stay. My parents had an amazing stay at Sundays Karoo Guesthouse. It was truly wheelchair friendly as advertised. The staff were friendly, the plugs were easily reachable, there were no surprise steps and even the shower was set up in such a way that the bound person could shower. Thank you for making their stay as easy as possible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathleen
Sundays Karoo Guesthouse
Dear Grea Wow, what a beautiful review. Thank you so much, we truly appreciate you for this amazing review. It was an absolute pleasure to host such beautiful guests. We hope to welcome them back, hopefully you as well, in the near future. Stay safe and keep warm. Kind regards Cathleen

Silvia G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

As above. A warm reception, a great recommendation for having lunch, a delicious breakfast. What more can one get! Felt at home!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lori D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

We arrived as strangers and left as friends. We thoroughly enjoyed our stay at Sundays Karoo Guesthouse. The attention to detail at this guesthouse is impeccable. Peter and Jane are superb hosts and ensured that our time in Graaff Reinet was memorable. We'll definitely return to their establishment in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Fantastiese ligging en die wonderlikste personeel denkbaar! Ons het die mees fantastiese diens by Kathleen en haar span gekry - hulle is in 'n liga van hul eie en kry 10 uit 10 vir kliëntediens! Ons kan hulle sonder voorbehoud aanbeveel. Hierdie is nou 'n "moet bly" bestemming as ons weer deur die Karoo reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathleen
Sundays Karoo Guesthouse
Liefste vd Merwe familie. Baie dankie vir die pragtige resensie, ons is baie bly en dankbaar dat u, u ervaring met ons kan deel. U-hle was inderdaad pragtige gaste en dit was vir ons 'n groot voorreg om tot u diens te kon wees. Ons sien beslis uit om u weer hier te huisves. Baie liefde en groete van ons na u en familie. Sundays Karoo Team

Chané V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Rustige Karoo oornag. Ongelooflike oulike paartjie wat die plekkie besit. Baie lekker en gemaklik geslaap. Veilige omgewing, netjiese swembad en braai-area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathleen
Sundays Karoo Guesthouse
Hi Chané Baie dankie vir die pragtige resensie en dat jy jou ervaring met ons kon deel. Ons waardeer dit opreg. Ons sien uit daarna om jou weer hier te verwelkom. Groete Sundays Karoo span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cathleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 210
R 1 210 R 1 089
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 210
R 1 210 R 1 089
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 210
R 1 210 R 1 089
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 69 Somerset Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA761482783d431e7c3d90eaf6769864ee6b841b90fe8ea95d41e17a166307e64c6d948f7949e4ae34a083af9a4b4189f9c782?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 210 nouVanaf R1 089 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 69 Somerset Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.252193446902 24.532676017197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang