Sundays Karoo Guesthouse
Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Aug 2025 tot 31 Okt 2025.
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 69 Somerset Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 210R1 089 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Sundays Karoo Guesthouse is 'n gevestigde vierster-gastehuis in die hartjie van Graaff-Reinet. Hierdie bekoorlike eiendom bied gemaklike verblyf in 'n historiese 170 jaar oue Karoo-huis, ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf word in agt individueel versierde kamers gebied, elk met 'n moderne en suite-badkamer. Alle kamers is gemeubileer met kwaliteit linne en sluit lugversorging, 'n TV met Netflix, gratis WiFi en premium toiletware in. Daaglikse skoonmaakdienste word vir gaste se gerief voorsien. Troeteldiere is welkom met vooraf reëling, onderhewig aan die beskikbaarheid van die troeteldiervriendelike kamers, en gesinsvriendelike verblyfopsies is beskikbaar.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, 'n braai-area en veilige parkering van die straat af in. Ontbyt is beskikbaar teen 'n bykomende koste en sluit 'n vars voorbereide maaltyd in wat met vrugte en jogurt bedien word.
Die gastehuis is binne loopafstand van plaaslike restaurante, kafees en boetiekwinkels geleë, wat dit 'n ideale basis maak om Graaff-Reinet te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Cathleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 69 Somerset Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Sundays Karoo Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 69 Somerset Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang