Successfully reported

Aardvark Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Ilze V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

'n Fantastiese plekkie. Pragtige eienaar. As gereelde kliënte van die webtuiste, was Aardvark Gastehuis nog die beste ooit. Wens ek kon dit meer as 5 sterre gee! Gasvrou - Kyk jy kry min mense wie se hart nog daar is om 'diens te lewer met trots. Sy het my suster en haar gesin soos haar eie familie behandel. Toeganklik, vriendelik en so hulpvaardig. Die dame het my mense eerlikwaar op die hande gedra. Bitter dankie! Die tuin - Dit is glo 'n belewenis om in haar erf te stap. Soos 'n ander wêreld van prag en trots. . Huisvesting - Hier sou ek ook meer as net 5 sterre wou gee. Die plekkie was pynlik netjies, skoon en privaat. Beddens was so gemaklik dat my mense net nie wou opstaan vanoggend nie. Daar was, tot my familie se genot, 'n soet dingetjie op die beddens wat weereens 'n aanduiding van die eienares se mooi hart is. Ek stel Aardvark Gastehuis aan vir enige een wat soos familie wil voel tydens hul verblyf. My hart is vol agv Aardvark se omgee en liefde. ️️Baie, baie, dankie aan Aardvark Gastehuis; julle sien ons en ons mense beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Aardvark Guest House
Beste Ilze Ek waardeer jou positiewe terugvoer. Jou suster en haar familie is pragtige mense en verseker weer baie welkom by Aardvark Gastehuis. Vriendelike groete! Sonja

Elzanri D
1 nag
5.0
Aug 2025

Skoon & netjies. Die eienaar doen baie moeite vir die gaste! Het lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Aardvark Guest House
Baie dankie! Sien gou weer!

Michael F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Short comfortable stay. Our stay with Sonja was lovely. She is highly personable and even went as far as giving my son a chalkboard with chalk to play with at breakfast time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Aardvark Guest House
Thank you so much for your kind words!

Natasha G
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Cozy, homey, lekke! Ek het ongelooflik lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Aardvark Guest House
Dankie Natasha! Julle was net 'n plesier!

Lizette C
1 nag
5.0
Des 2023

Sal beslis weer daar oorbly as ons in die omgewing is. Wonderlike gasvrou wat al die tyd beskikbaar was. Heerlike ontbyt. Pragtige kamer met koffiestasie en yskas en badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Aardvark Guest House
Baie dankie, Lizette! Sien uit na julle volgende kuier hier by Aardvark Gastehuis.

Heinrich K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Ons was goed behandel en lekker omgewing. Vriendelik diens, heerlike ontbyt en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Aardvark Guest House
Dankie Heinrich Dit was net n plesier om julle te akkommodeer.

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Uitstekend. Goeie ontvangs. Vriendelike mense en goeie ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Aardvark Guest House
Baie dankie Johan.

Zinaida T
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Skoon, vriendelik en gemaklik. Kamers is skoon en gemaklik. Sonja is 'n lieflike gasvrou en die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Aardvark Guest House
Baie dankie Zinaida. Hoop om julle gou weer te sien.

Danie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Skoon, netjies, gemaklik. Baie gemaklik ingerig, skoon en netjies. Heerlike ontbyt, en baie vriendelike gasvrou. Dankie vir die lekker kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Aardvark Guest House
Baie dankie Danie, ek hoop om julle gou weer te sien.

Violet M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Lovely lady, very kind. Delicious breakfast and always on time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Aardvark Guest House
Thank you Violet, for your kind words. We hope to see you again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 280
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 280
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 280
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 241 Kerk Street, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0OTkyMmNmLTc1MzgtNDhhZC05MzhiLWQ1MDM4MWVmZmE0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 241 Kerk Street Rustenburg 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.68164 27.22618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang