Successfully reported

Aasvoëlnes

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.4
Veiligheid
3.9
Carina B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Rustig baie wild wat kom kuier het. Baie lekker gebly. Netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netjies, als wat mens nodig het om te ontspan. Baie lekker gebly, eenheid is netjies en ons het elke dag diere gaste gehad wat kom more sê. Dis baie rustig, net wat ons nodig gehad het om te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Very pleasant - WiFi was an issue though. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glenn J
Lang verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2025

Same as above. Comfortable, relaxing and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Joubert D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2024

Ons het lekker warm gekry, maar die lugversorging het ons gered. Ons het baie lekker gebly. Dit is ook lekker naby Krikkodilbrug na die Kruger Wildtuin.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frederick L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Jun 2024

Eenvoudig, baie diere en gerieflik. Het baie lekker gebly. Die een toilet werk nie, en daar is ligte in die huis wat nie werk nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Carol W
Kort verblyf
2.0
Apr 2024

Horrible and uncomfortable. Filthy and grimy. Request to be cleaned went unheeded.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Mari B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2023

Lekker mooi en veilig. Ons het dit baie geniet. Dit is mooi en netjies. Ons het egter gesukkel met die netwerk, en daar het ook 'n fout ingekom met die krag. Die krag het kort-kort getrip, maar die gasvrou het gehelp om dit vinnig reg te stel. Baie dankie vir die lekker rus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christa O
Kort verblyf
4.2
Des 2023

In die bos kuier saam familie. Heerlik! Ons het heerlik gebly. Oulike plekkie, sal dit regtig aanbeveel. Sal lekker wees as daar 'n (splash pool) was vir die ekstra warm weer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alan W
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jul 2023

Great location for Kruger visits. One toilet not working properly but otherwise all good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Salomé Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3646 Soenie Street, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdoOphpvArCZ7rXUICxXEfZ43SaMcQjCKivbG1hPzJHCWtXQjVJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 15 5 1 4 3646 Soenie Street Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.346279253838 31.806240966973

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang