Successfully reported
+13

Aasvoëlnes

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3646 Soenie Street, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Aasvoëlnes bied ’n rustige oord in die ongerepte bos van Marlothpark, ’n wildbewarea en vakansiedorpie op die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Dis ’n gewilde oornagplek vir gaste wat op pad is na die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek en dit bied die geleentheid om die Groot 5 te sien.

Aasvoëlnes beskik oor 2 slaapkamers en 1 en suite-badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 1 koningingrootte-bed. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en basiese eetegrei toegerus. Gaste het toegang tot 'n TV met sekere DStv-kanale, braaigeriewe en gratis WiFi.

Aktiwiteite in die area sluit wildritte, wildkyk, voëlkyk, 4x4-roetes en voetslaanroetes in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.4
Veiligheid
3.9
Gaste se hoogtepunte
Carina B
Gesin met tieners
5.0
Rustig baie wild wat kom kuier het. Baie lekker gebly. Netjiese plek.
Jul 2025
Jennifer D
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, als wat mens nodig het om te ontspan. Baie lekker gebly, eenheid is netjies en ons het elke dag diere gaste gehad wat kom more sê. Dis baie r...
Sien meer
Apr 2025
Madelein P
Gesin met tieners
5.0
Very pleasant - WiFi was an issue though. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Glenn J
Saam met vriende
4.4
Same as above. Comfortable, relaxing and enjoyable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Joubert D
Gesin met tieners
4.2
Ons het lekker warm gekry, maar die lugversorging het ons gered. Ons het baie lekker gebly. Dit is ook lekker naby Krikkodilbrug na die Kruger Wildtui...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Salomé Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 3646 Soenie Street, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink Aasvoëlnes het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3646 Soenie Street, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdoOphpvArCZ7rXUICxXEfZ43SaMcQjCKivbG1hPzJHCWtXQjVJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 15 5 1 4 3646 Soenie Street Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.346279253838 31.806240966973

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang