Successfully reported

Abaco

Abaco C
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 2 volwassenes en 1 kind en het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is WiFi en 'n slim-TV met Netflix . Die eenheid lei na 'n privaat dek met 'n uitsig oor die kanaal en bied toegang tot die boma-braaigeriewe. Geen ontbyt word verskaf nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Slegs gaste wat 'n bespreking gemaak en betaal het, sal toegelaat word.
Gaste in die kamers moet hul eie intekeningbesonderhede gebruik om DStv te kyk. Die kamers se TV's het Netflix.
Koffie, tee, melk, suiker en beskuitjies word in al die eenhede voorsien.
Neem asseblief kennis dat 'n gedeelte van die eenheid trappe het, wat dalk nie geskik is vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Abaco D
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is WiFi en 'n slim-TV met Netflix. Die eenheid lei na 'n privaat dek met 'n uitsig oor die kanaal en bied toegang tot die boma-braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Slegs gaste wat 'n bespreking gemaak en betaal het, sal toegelaat word.
Gaste in die kamers moet hul eie intekeningbesonderhede gebruik om DStv te kyk. Die kamers se TV's het Netflix.
Koffie, tee, melk, suiker en beskuitjies word in al die eenhede voorsien.
Neem asseblief kennis dat 'n gedeelte van die eenheid trappe het, wat dalk nie geskik is vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Abaco B
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Abaco B is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n slim-TV met Netflix en gaste word gratis WiFi gebied. Dié eenheid maak oop op 'n privaat dek met 'n uitsig oor die kanaal. 'n Boma-braai-area is ook beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Verwarmer
Draagbaar, Elektries
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Verwarmer
Draagbaar, Elektries
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Slegs gaste wat 'n bespreking gemaak en betaal het, sal toegelaat word.
Gaste in die kamers moet hul eie intekeningbesonderhede gebruik om DStv te kyk. Die kamers se TV's het Netflix.
Koffie, tee, melk, suiker en beskuitjies word in al die eenhede voorsien.
Neem asseblief kennis dat 'n gedeelte van die eenheid trappe het, wat dalk nie geskik is vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Abaco F
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Abaco F is 'n eenslaapkamerwoonstel met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Daar is 2 enkelbeddens in die sitarea en 'n bababedjie is op versoek beskikbaar. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, tweeplaatgasstoof, yskassie, lugbraaier, eierkoker en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het 'n TV met die volle DStv-pakket, WiFi en 2 balkonne, een met 'n uitsig oor die kanaal en een met braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Slegs gaste wat 'n bespreking gemaak en betaal het, sal toegelaat word.
Gaste in die kamers moet hul eie intekeningbesonderhede gebruik om DStv te kyk. Die kamers se TV's het Netflix.
Koffie, tee, melk, suiker en beskuitjies word in al die eenhede voorsien.
Neem asseblief kennis dat 'n gedeelte van die eenheid trappe het, wat dalk nie geskik is vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1435 Valencia Close, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89fcc5aa3648ec233b1602c03c1b6fcd2b178e3026cf4c7b638d962a822a72c6600160f15a4bf0a892aa6e201cd8e075f2fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 178 5 1 5 1435 Valencia Close Marina Martinique 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.072483901837 24.914986815662

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang