Abaco
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1435 Valencia Close, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Abaco bied gaste gerieflik gemeubileerde verblyf in Marina Martinique, Jeffreysbaai en het lieflike uitsigte oor die kanaal.
Gaste het 'n keuse van eenhede wat tussen 2 en 4 mense kan akkommodeer. Die eenhede is ingerig met dubbelbeddens, koningingrootte-beddens en enkelbeddens, en elkeen het 'n privaat badkamer met 'n stort en toilet.
Abaco-eenhede B, C en D is gastekamers en elkeen het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Abaco F en G het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, 'n stoof en 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word.
Al die eenhede is toegerus met slim-TV's, asook WiFi-toegang, en maak oop op 'n privaat dek of stoep met 'n uitsig oor die kanaal.
Abaco is net 2,3 km vanaf die strand vir branderplankry, swem, snorkel, visvang, walviskyk en sandplankry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Bernhard Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 204
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 1435 Valencia Close, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
- Gaste dink Abaco het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1435 Valencia Close, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang