Successfully reported
+21

Abacus Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Sedgefield Road, Lakefield, Benoni, 1501, Gauteng
  • Vanaf R499 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Abacus Guesthouse is 'n bekoorlike gastehuis in Benoni en bied ruim en gerieflike kamer-akkommodasie, ideaal vir sakereisigers, ontspanningsreisigers en gaste op hul wittebrood.

Die gastehuis het 6 gastekamers wat gemaklik 12 gaste kan akkommodeer. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste, terwyl die gesinskamer 4 gaste kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met óf 2 enkelbeddens óf 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Kwaliteit linne en handdoeke word voorsien.

Elke kamer beskik oor 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, 'n gedeelde braai-area en 'n gedeelde eetarea.

Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar vir gaste. Die eiendom het sonkrag in die geval van beurtkrag.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Karen M
Gesin met tieners
5.0
Baie netjies en veilig. Baie netjiese en veilige verblyf. Sal enige tyd aanbeveel. Irene is fantasties en het ons baie tuis laat voel.
Okt 2025
Renier H
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker en veilig. Baie lekker gekuier en oorgeslaap. Rustig en baie gerieflik.
Okt 2025
Jan B
5.0
Baie lekker. Ja, het maar ongelukkig nie warm water gewees vir die stort nie.
Sep 2025
Stefan L
Saam met lewensmaat
5.0
Extremely clean, safe and quiet area, Irene is especially friendly and helpful. Ons het ons verblyf in Sedgefieldstraat 35 in Lakefield baie geniet. D...
Sien meer
Aug 2025
Chantal P
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome accommodation, lovely hostess. Recommended for all. Wow, what an amazing hostess. Irene is lovely. Property is in a gated commu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 35 Sedgefield Road, Lakefield, Benoni, 1501, Gauteng
  • Gaste dink Abacus Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 499
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 499
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 499
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Sedgefield Road, Lakefield, Benoni, 1501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3b54edf6c03ae4ee8ea95136c053e83c9d4b04838b5ede5c174472d9e13d20c23dcfcafc944deee5c08c1ced9e1307aa3c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R499 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 35 Sedgefield Road Lakefield 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.175699 28.28735

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang