Successfully reported
+51

Abalone Hotel

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriedoring Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 194 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Abalone Hotel is in die bekoorlike kusdorpie Paternoster, een van die oudste vissersdorpies aan die Weskus, geleë. Hierdie luukse boetiekhotel is die ideale gerieflike basis vanwaar die dorp en omliggende besienswaardighede verken kan word.

Verblyf bestaan uit individueel versierde suites. Sommige suites is op die grondvloer geleë en sommige is op die eerste verdieping. Hierdie suites is ingerig met óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Boonop het elke kamer luukse linne, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler, lugversorging, 'n iPod-koppelstasie en 'n gevulde yskassie.

Ontbyt en ander heerlike maaltye kan teen verskeie kostes in die restaurant op die perseel bestel word. Die hotel bied gratis WiFi, 2 verhitte swembaddens, sauna en spa en konferensiegeriewe te huur.

Gaste kan nabygeleë doendinge geniet wat perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildkyk en begeleide staptogte insluit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Abalone Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 18

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Kriedoring Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Abalone Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 194
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 194
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 194
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriedoring Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA589ed180cbbd72e6dcc6bfbe0a9f3e7d5ad2635aecde256280b427746eb3d78ce443dcb1a25873c0ba85791759dbdfa91735?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 194 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Kriedoring Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.811027687865 17.884878390611
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang