Successfully reported
+34

Abbey Place

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Abbey Street, Reservoir Hills, Durban, 4090, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Abbey Place is 'n verwelkomende gastehuis in Reservoir Hills, Durban. Dit bied gemaklike akkommodasie in 'n gerieflike omgewing en is ideaal vir beide vakansiegangers en sakereisigers wat maklike toegang tot die stad se besienswaardighede en geriewe soek.

Verblyf is beskikbaar in 7 kamers, elk met slaapplek vir tussen 1 en 4 gaste. Elke kamer is gemeubileer met gemaklike beddens, 'n plafonwaaier of staande waaier, en ingeboude kaste of laaie. Die kamers deel gemeenskaplike badkamers met 'n bad, 'n stort of 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Gaste het toegang tot 'n volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis, eetarea en 'n gedeelde sitkamer met 'n TV met OpenView-kanale, sowel as gratis WiFi. Abbey Place is gerieflik geleë naby Reservoir Hills Mall, waar gaste winkels, restaurante en noodsaaklike dienste sal vind. Nabygeleë groen ruimtes soos Reservoir Hills Park bied 'n rustige plek vir ontspanning, terwyl besienswaardighede soos die Umgeni River Bird Park, Mitchell Park Zoo en Burman Bush Natuurreservaat net 'n kort rit weg is.

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Wassery naby
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

MHP Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 7 Abbey Street, Reservoir Hills, Durban, 4090, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Abbey Street, Reservoir Hills, Durban, 4090, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7eb5c6a21e23aa069fab6c75612dfc953d34eed9b37dc1c7a990e18d7c7e3d104226e9036f623a14f6f9658ef7890825729?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 7 Abbey Street Reservoir Hills 4090 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.795941 30.9432423
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang