Successfully reported

Abbiamo Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Pieter T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Plek is nog nuut en is puik. Baie goeie blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Good quality accommodation with very competitive rates. The accommodation at Abbiamo Guest House in Upington was far beyond our expectations. The units were modern and spacious with good views of the Orange River. The hostess recommended a dinner venue nearby that served good quality food at reasonable prices. We also enjoyed the local wines.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pest Control Specialists West Coast R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Perfekte oornag akkommodasie. Ons was moeg gery en Upington was ons halfpadmerk op 22ste Mei, 2025 oppad Weskus toe. Abbiamo Gastehuis se akkommodasie het ons aangenaam verras! Pragtige, netjiese en skoon eenheid, en daar is alles in wat nodig is wat oop en toe maak. Ekstra moeite was gedoen met melk, water en sap in die yskassie en sjokolade op ons bedkassies. Die bed en kussings slaap goed en die kamer se dekor is uitsonderlik mooi. Dit het ons oorslaap beslis 'n goeie herinnering gemaak in die rustige buurt en perfekte eenheid. Ons het reeds vir familie en vriende vertel van Abbiamo en sal beslis weer hier oornag. Dankie aan Annemarie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan G
1 nag
5.0
Jan 2025

Kort en lekker al was dit bloedig warm in Upington. Heerlik koel met die A/C in die gerieflike kamer met DStv.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mrt 2025

Location is good, and they have good service. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2025

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Apr 2025

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mac V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Absolutely perfect. We were welcomed with open arms and felt at home from the moment we checked in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bert B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik ontspan in uiters netjiese en gerieflike fasiliteite. Ons is toegelaat om 'n uur vroeër aan te meld wat waardeer word. Rustige en veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anna-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Jan Groentjie Drive East, Keidebees, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlYWEzMmM1LWE4MmItNGNmNi04MDRjLWNlY2RmYzA1ZTE5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 22 Jan Groentjie Drive East Keidebees 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.438858227931 21.299789277447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang