Successfully reported

Abecor Hotel

Resensies

2.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies


Netheid
2.9
Ligging
2.1
Waarde vir geld
2.4
Diens
2.3
Veiligheid
2.1
Jonathan M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Affordable and comfortable. Absolutely perfect, definitely coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Abecor Hotel
Abecor Hotel
Baie dankie vir jou eerlike resensie.

Jakobus B
1 nag Besigheidsreis
1.4
Sep 2025

Slegste oorslaap ooit. Die bed en kussings is die ongemaklikste wat ek nog ooit gehad het. Die shebeen en bar reg onder jou kamer maak slaap onmoontlik. Ek sal nooit weer by Abecor oorslaap nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Wayne W
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Jan 2025

Bly weg! Sal aanraai verwyder hulle onmiddellik! Ons het glad nie lekker gebly nie. Die lawaai by die swembad het aangegaan tot 3 uur die oggend. Ons het met 'n motorfiets gery, so ons was baie moeg en moes vroeg weer op die pad wees. Geen slaap gekry nie. Die kroeg en kuierarea was vuil. Kos was niks om oor huis toe te skryf nie. Gelyk asof dit meer 'n local tavern is as wat dit 'n hotel is. Daar was wel enkele persone wie se diens vriendelik en behulpsaam was. Ek sal aanraai om onmiddellik van julle lys te verwyder.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Martie T
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jun 2024

Netjiese plek. Laat nagmusiek was steurend.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Abecor Hotel
Abecor Hotel
Ons is baie jammer oor die harde musiek, maar ons belowe dat volgende keer dit nooit sal gebeur nie. Ons het kroegaf trappe vir die gas; die meeste gaste geniet dit. Ons verskoning.

Marie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.6
Jul 2023

Baie loud! Daar is 'n bar onder die kamers wat heelaand harde musiek speel en dronk mense wat op die trappe vir mekaar staan en skree tot in die oggendure. Ons was 'n week daar en het amper niks geslaap nie. Dit was aaklig.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Abecor Hotel
Abecor Hotel
Ons is baie jammer oor die harde musiek, maar ons belowe dat volgende keer dit nooit sal gebeur nie. Ons het 'n kroeg af trappe vir die gas; die meeste gaste geniet hul. Ons verskoning.

Ian L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2022

Baie netjies - is nog besig met vernuwings. Goed vir oornag. Daar is 'n kroeg en dit was baie raserig maar gelukkig was ons op die ander punt van die gebou. Daar was nie koffie en suiker, ens. in die kamer en ook nie sjampoe en seep nie. Het wel gevra en hulle het verskaf. Skottelgoed was is gesamentlike area. Heel goed.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Mosotho K
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Sep 2022

The place was not clean. The bed was uncomfortable and there was noise coming from the bar as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.4/5

Abecor Hotel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 96 King Street, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b721f624ffd82925ed46027d7e85c4dd5645c5d8025442cf3bf50356f6152a127a39d8c33ea3501843b90e27474881e01d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 7 5 1 3 96 King Street Dagbreek 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -27.962843008955 26.745103448365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang