Abelia Place
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Rusacre Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Abelia Place is geleë in 'n stil, lowerryke residensiële deel van Rondebosch, 15 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Die verblyf is aan die gesinshuis vasgeheg, en parkeerplek in die oprit is net buite elke aparte privaat ingang.
Die verblyf bestaan uit 2 onafhanklike en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het sy eie klein kombuisie.
Ontbyt op 'n skinkbord is ingesluit, en elke kombuisie het 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en ander basiese benodigdhede. Die badkamers het storte en is baie lekker. Beide kamers het twee enkelbeddens wat teen mekaar gestoot kan word of geskei kan word. Een kamer het ook 'n slaapbank. Die kamers is toegerus met kluise, gratis WiFi, volledige DStv en tee- en koffiemaakgeriewe.
Abelia Place is gerieflik geleë naby topskole, Western Province Sports Club en Newlands Krieket, sowel as bekende hospitale - 5 km na Groote Schuur en 3 km na Rooi Kruis Kinderhospitaal. UCT is ongeveer 3 tot 5 km weg en groot winkelsentrums en restaurante is ook naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Joy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 139
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 9 Rusacre Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
- Gaste dink Abelia Place het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Rusacre Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang