Successfully reported
+64

Abendruhe Lodge

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 113, Klipdrift, Dinokeng, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Vanaf R2 130 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Abendruhe Lodge bied pragtige selfsorgverblyf in die Dinokeng Wildreservaat wat 'n uur se ry vanaf Pretoria geleë is.

Verblyf word gebied in 3 smaakvol versierde houthutte met slaapplek vir 4 gaste elk. Die sitkamers is toegerus met 'n TV met DStv en elke eenheid beskik oor 'n ruim dek met braaigeriewe. Daar is ook 'n solderkajuit wat 6 gaste kan akkommodeer.

Neem asseblief kennis dat daar geen aparte, tweede kamer is nie. 'n Swembad, lapa en WiFi is beskikbaar vir gaste se gebruik.

Elke houthut het sy eie privaat boma en onderdakparkeerplek by die eenheid.

Dinokeng het 'n verskeidenheid doendinge soos wildritte, restaurante, lugballonritte en 'n brouery beskikbaar vir gaste om te ervaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hilda N
Gesin met klein kinders
5.0
Gasvry, veilig en baie gelieflik. Ons het lekker gebly. Die hut is fantasties ingerig en niks kort geskiet nie. Die stille bos atmosfeer is presies wa...
Sien meer
Jul 2025
Lienke L
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlik. Wat 'n lekker plek, ons het dit vreeslik geniet. Die huise is baie netjies en skoon, alles van die beste sal vir seker weer daar bly.
Jun 2025
Sheldon S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en rustig. Baie mooi plek, ons het vreeslik lekker gebly.
Mei 2025
Rene S
Gesin met tieners
5.0
Lieflike plek met alles in wat jy nodig het. Ongelooflike mooi lodge, gerieflik, gasheer en vrou baie vriendelik. Ons het heerlik gekuier.
Apr 2025
Louise D
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlike wegbreek naby aan die stad. Ons het baie lekker gebly. Die ligging is perfek, die fasiliteite is alles wat ons nodig het, en meer, en die d...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Portion 113, Klipdrift, Dinokeng, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Abendruhe Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 130
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 130
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 130
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 113, Klipdrift, Dinokeng, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52c849047e278f1e5789bf1dd05b0b9c1a51bb480277db48adf56cc84228f70ac06cd09d33331a0479764f9d13849ff727eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 130 per nag (plek vir 4) 104 5 1 5 Portion 113, Klipdrift Dinokeng 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.382128490085 28.333453364026

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang