Aber Jetzt
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1198 Roos, Henties Bay, Erongo
- Vanaf R6 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Aber Jetzt bied die ideale kuswegbreekplek vir gesinne en vriende in Hentiesbaai.
Die ruim huis bied slaapplek vir tot 10 gaste en bestaan uit 5 slaapkamers. Die 2 hoofslaapkamers is gemeubileer met koninggrootte beddens en het en suite-badkamers met 'n stort en toilet. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en spog ook met 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens, en hierdie gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar vir gaste se gerief. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek vir 10 en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n muurgemonteerde TV. Toegang tot gratis WiFi word voorsien.
Buite kan gaste buitelug-maaltye op die gemeubileerde patio met 'n braai-area geniet. Veilige parkering is beskikbaar gedurende gaste se verblyf. Die strand is stapafstand van die huis af, terwyl Henties Bay Gholflandgoed slegs 3.2 km weg is vir diegene wat die omgewing wil verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Carla Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1198 Roos, Henties Bay, Erongo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1198 Roos, Henties Bay, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang