Successfully reported

Aberdeen Self-Catering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 244 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Anna-Marie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ontspanne en laat jou tuis voel. Aangename gasheer en personeel. Behulpsaam. Sal definitief weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cliff M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

A good stop over. Very comfortable and relaxed. A great place for a stop over. Recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurgens
Aberdeen Self-Catering
Good day Cliff, Thank you for your support and your feedback! It is much appreciated. Kind regards, Jurgens

Keith T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Interesting stay in a good way! Very interesting stay at Aberdeen Self-Catering with each unit having its own outside area, and lovely paths, plants, trees and interesting things on the property. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurgens
Aberdeen Self-Catering
Good afternoon, Keith, Thank you for your review and for your support. It is most appreciated. See you again soon! Blessings, Jurgens

Everalda B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

It was awesome. The owners were very friendly and hands-on.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurgens
Aberdeen Self-Catering
Good morning Everalda, Thank you for your review and your support. It is much appreciated... Please call again.

Lizette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlik rustig. Baie lekker en gerieflik. Geniet dit vir enige een aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurgens
Aberdeen Self-Catering
Goeie middag Lizette, Baie dankie vir julle ondersteuning. Ons waardeer dit opreg. Groete, Jurgens

Jeannette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Alles was skoon, alles werk en die gasheer was baie vriendelik. Ons was aangenaam verras met die rustieke maar vreedsame gevoel. Absoluut 'n oase in die Karoo. Vriendelike ontvangs en omgee vir die gaste. Sou graag langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurgens
Aberdeen Self-Catering
Goeie naand Jeannette, Baie dankie vir julle ondersteuning en julle terugvoer. Ons waardeer dit opreg... Kom kuier gerus weer.... Karoo groete, Jurgens

Jessica V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Goeie diens. Ek sal Aberdeen Self Catering aanbeveel as 'n goeie oornagplekkie. Die diens wat ons ontvang het, is goed en die eenheid het alles wat 'n mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurgens
Aberdeen Self-Catering
Goeie more Jessica, Baie dankie vir jou terugvoer en julle ondersteuning. Ons waardeer dit opreg... Sien julle weer.... Groete, Jurgens

Johannie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Veilig en goed toegerus. Ons het vinnig oornag en wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurgens
Aberdeen Self-Catering
More Johannie, Dit was lekker om julle te kon ontvang hier by ons. En baie dankie ook vir jou terugvoer. Ons waardeer dit baie... Sien julle weer ander dag... Groete, Jurgens

Jackie F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Comfortable, clean and convenient overnight stop. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jurgens
Aberdeen Self-Catering
Goeie more Jackie, Baie dankie vir jou terugvoer en ondersteuning. Ons waardeer dit opreg. Groete, Jurgens

David M
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2025

Fantasties en baie gerieflik. Hou so aan. Baie lekker en gemaklik. Vriendelik ontvang en ingeboek. Was aangenaam verras met die veranderings wat aangebring is, maak dit plek net meer gesog en huislik. Lekker brekkie en geselskap geniet. Sal beslis weer inloer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jurgens
Aberdeen Self-Catering
Goeie middag David, Baie dankie vir jou terugvoer, en julle ondersteuning weer. Ons waardeer dit baie. Hoop julle het veilig verder gery. Groete, Jurgens.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jurgens Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 244

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Andries Pretorius Street, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxZjEwMDBlLTgzYWYtNDE5NC1hMThkLWNhOTFlYjAzMDAyZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 244 5 1 5 14 Andries Pretorius Street Aberdeen 6270 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.47349606339 24.066522717475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang