Successfully reported

Abiento Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Tollie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig. Baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Abiento Guesthouse
Goeie dag, Baie dankie vir u terugvoering van Abiènto Gastehuis. Ons is verheug om te hoor dat u dit hier geniet het. Ons hoop om u binnekort weer by Abiènto te akkommodeer. Vriendelike groete, Ruan

Elzanne V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Fantastiese plek om te bly, ons kom vir seker weer. Ons het bitter lekker gebly en gaan vir seker oor 2 jaar wanneer ons weer by die interskole is weer daar bly. Die personeel is baie oulik en vriendelik en die plek is ongelooflik skoon. Die diens is fantasties en die kamers is goed toegerus en het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Abiento Guesthouse
Goeie dag Elzanne, Baie dankie vir u terugvoering, ons waardeer dit opreg! Ons is bly om te hoor dat u lekker gebly het by Abiènto Gastehuis, en ons sien uit om u weer by ons te akkommodeer. Vriendelike groete, Ruan Abiènto Gastehuis

Anele D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Heerlik! Ons het baie lekker gebly, fantastiese ligging! Ontbyt was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Abiento Guesthouse
Goeie dag Anele, Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit opreg! Ons hoop om u weer by Abiènto Gastehuis te sien! Vriendelike groete, Ruan

Juan P
1 nag
5.0
Mei 2025

Van ons bespreking tot aankom was 'n absolute fees. Ons was 'n groep van 14 pax. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Abiento Guesthouse
Goeie dag Juan, Baie dankie vir u terugvoering. Ons waardeer dit opreg! Ons hoop om u weer te akkommodeer wanneer u in Bloemfontein is! Vriendelike groete, Ruan

Michelle S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Gemaklike gastehuis naby sportfasiliteite. Personeel vriendelik en ontbyt smaakvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Abiento Guesthouse
Goeie dag Michelle, Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit. Ons hoop om julle weer hier by ons te akkommodeer. Vriendelike groete, Abiento Gastehuis Bestuur

Liezl H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Gerieflik en netjies. Gerieflik en netjies. Baie vriendelike personeel. Kos is heerlik. Perfekte ligging vir ons behoeftes. Sien julle vir seker weer. Baie dankie aan die 2 dames wat ons gehelp het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Abiento Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dat jy tyd gevat het om ons in te lig. Sien uit vir julle volgende besoek. Abiento bestuur.

Katlego Johanna R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Fantastic. It was great, the breakfast was fantastic. They can just try to accommodate people who don't eat pork. We had an issue with the toilet making sounds at night, but in the morning it was fine, and when flushing, the water comes out little.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Heinrich
Abiento Guesthouse
Good day Katlego, Thank you for your great review! We're glad you enjoyed the breakfast. We do offer chicken and fish as pork alternatives and are happy to accommodate dietary needs. Apologies for the toilet issue — our team will look into it. We hope to welcome you again soon! Warm regards, Ruan

Martin B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Absolute, safe, easy and clean. We stayed there with two teenagers for one night, just a mile away from our way from Pretoria to the coastline in the south. Excellent, safe and easy stay in a French style house, everything worked perfectly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Heinrich
Abiento Guesthouse
Goeie dag Martin, Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit! Ons hoop om julle weer te akkommodeer. Vriendelike groete, Abiento Gastehuis Bestuur

Kathleen O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Had a very pleasant stay. Ruan was very helpful and the pool was fantastic in the Bloemfontein heat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Abiento Guesthouse
Good morning Kathleen, Thank you very much for your feedback; we sincerely appreciate it. We hope to see you again soon! Kind regards, Abiento Guesthouse

Hernus D
1 nag
4.6
Feb 2025

Uistekende verblyf - waarde vir geld. Uitstekende akkommodasie - netjies, skoon, goed geprys. Heerlike ontbyt. Sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Abiento Guesthouse
Goeie dag, Hernus, baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit baie. Sien uit om jou weer by ons te hê. Abiento bestuur

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 195
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 195
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 195
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Donald Murray Avenue, Parkwest, Bloemfontein, 9302, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04c4fe88bded9d1a5ec6b8ac3d475b1dd3a487420d06e51263164fd2095a289a67f0ff977082b0abe93c3db4e41911acf9ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 195 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 45 Donald Murray Avenue Parkwest 9302 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.114639785897 26.199391588509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang