Successfully reported

Above Board

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Warren M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Perfect location. Our stay at Above Board was amazing. The accommodation is situated in an ideal location. The house was so clean and had all the amenities you could need, and so close to the beach my kids loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yzerfontein
Above Board
Hi Warren, So glad you enjoyed your stay.

Angela N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

If this could have been my retirement home, I would jump for the opportunity . I would recommend this beautiful house. We had such a lovely stay, free flowing, open plan, easy to clean, relaxed atmosphere, well positioned. Easy access to all restaurants/shops. Would definitely book this house over and over again. Just a pity it's booked out for December as I really wanted to book for 2 weeks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Okt 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Suzanne M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Awesome. Nie net 'n mooi huis nie, maar alles wat mens benodig was daar. Die swembad was 'n bonus en het die jong span lekker besig gehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Baie lekker. Baie lekker gebly, great plek! Wat nie genoem was op die site nie, maar 'n lekker bonus, is die inverter - geen loadshedding beleef nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Altus V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Dit was baie lekker en baie lekker estate gewees. Die krag wat heeltyd aan was gedurende load shedding is 'n pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delmaine L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Lekker kuierplek, jy sal nie spyt wees nie. Wat 'n lekker plek om jou gesin of vriende te neem. Skoon, netjies en het alles wat jy sal nodig hê vir die avontuur. Of jy ontspan binne of buite by die wonderlike swembad en braai-area, jy sal dit geniet ten volle. Loopafstand na die strand maak dit ook nog meer onvergeetlik. As jy buite is kan jy selfs die branders hoor. Sal dit definitief aanbeveel aan almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2023

Die strand het alles reggemaak! Salige en rustige paar dae by 'n heerlike afpakplekkie, paar treë van die strand. Sielskos!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Arthur B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Feb 2023

Great venue, very spacious and good clean air. Loadshedding was the main problem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frik B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Ongelooflike ligging en fasiliteite! Ons het by Above Board gebly vir so 6 aande. Die ligging en fasiliteite is absoluut fantasties. Die huis was skoon, het meer as genoeg spasie en het voldoen aan al ons vereistes. Die braai-area buite was heeltyd gebruik, asook die swembad. Dis stap-afstand van die see en ook lekker naby aan alle winkels. Ons sal beslis weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Yzerfontein Geverifieer

Eiendomme 48

Resensies 376

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R3 230
R 3 230 R 2 746
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 230
R 3 230 R 2 746
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 230
R 3 230 R 2 746
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Ocean Front Quay, Mile 16 Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba03c28062ccf7c23f7ab408d13ded7f22623bceed9a2fb1ad4ec9caa15cc06e50acfa9b74571f22efcf89b1f2a5d960fa82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 230 nouVanaf R2 746 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 15 Ocean Front Quay Mile 16 Beach Estate 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.337013038934 18.162846313331
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang