Successfully reported

Absolute Bosch Guest House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Elize P
1 nag
5.0
Aug 2025

Huis weg van die huis. Baie rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hetta P
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Gemaklik, goed toegerus en mooi uitgerus. Knus en modern versier met kunswerke wat atmosferies is. Ek hou van die ligte en warm beddegoed met elektriese kombers. Gratis sjerrie, koffie, beskuit en tee, met yskas. Die toegang tot 'n stoep met sitplek is ruim. Die vuurherd in die eetkamer is gesellig. Veilige parkering & WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Wonderful. We were just staying one night but we would have enjoyed more time at Absolute Bosch. Great facilities. Comfy beds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize P
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

N Rustige, netjiese en gerieflike oornagplek! Heerlik gebly! Dankie vir die lugverkoeler! Dit het soos huis gevoel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drini B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Heerlik gebly, dankie. Ons het heerlik gebly. Vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin C
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Excellent location, very comfortable, safe and very accommodating host! Great location - 5 mins walk from shops! Host was very accommodating and hospitable - went out of their way to accommodate my special needs - was a huge help! Very comfortable units and communal area including pool which was welcome with the heat. Highly recommend and will definitely stay there again! Thank you for your hospitality!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eronel D
Kort verblyf
4.0
Mrt 2025

Good stay. Good location and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Petra L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lieflike verblyf. Ons en ons dogter het 2 nagte in die Executive King's Suite oorgebly om haar gradeplegtigheid by te woon. Die verblyf is perfek geleë in 'n lieflike stil buurt, naby alles: die kampus, Coetzenburg, die R44, die Spar, Stellenbosch Square, Mediclinic. Ons eenheid was pragtig skoon en netjies. Die privaat stoepie en afsonderlike ingang na die eenheid is groot pluspunte en die parkering agter 'n veiligheidshek is baie gerustellend. In die Bolandse hoogsomer sal die lugversorging vir seker welkome verligting bied. Ons sal sonder twyfel weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nandia H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Sal Absolute Bosch aanbeveel vir almal. Gastehuis is sentraal geleë. Ons was met 'n warm glimlag ontvang by die deur. Ons eenheid was baie gerieflik en ons het so lekker geslaap in die aande. Baie dankie dat ons jou gastehuis kon gebruik het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liza-Mari
Absolute Bosch Guest House
Hi Nandia, Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, ek is regtig bly julle het so lekker geslaap Ons sien uit daarna om julle enige tyd weer terug te verwelkom! Vriendelike groete, Liza-Mari

Wynand V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Very nice stay! Everything we needed! Thank you! Incredible stay. We had an event in Stellenbosch and the location and freedom of movement allowed for all our arrangements to work out smoothly. Truly accommodating and efficient communication whenever I contacted Lize-Mari. Value for money and everything exactly as advertised. The rooms were clean and well set up!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Liza-Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Kaneel Crescent, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5eb70cdbd8685484b268c804552526e33b86dd26479279a9db2f7f960bb6620c84209a5781117520808f232e9408e1f060ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 9 Kaneel Crescent Die Boord 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.947047750867 18.852729633027

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang