Successfully reported
+16

Abundant Grace

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Wessels Street, Badshoogte, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Abundant Grace bied gerieflike selfsorgverblyf in Montagu, 'n skilderagtige dorpie langs die bekende Roete 62. Die eiendom is ideaal geleë binne maklike bereik van Avalon Springs wat bekend is vir sy minerale warmwaterbronne.

Verblyf word gebied in 'n keuse tussen 2 suites wat elk 2 volwassenes met 2 kinders akkommodeer. Die eenhede beskik oor gemaklike beddens en 'n privaat badkamer met 'n instapstort. Albei eenhede het 'n goed toegeruste kombuis en 'n sitkamer waar gaste kan ontspan.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
4.2
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Sharlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 29 Wessels Street, Badshoogte, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Abundant Grace het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Wessels Street, Badshoogte, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42e29e7b0563f5f83552812438db24cee03d24d259b26e20d803ef039da0017ee973a1ecaeece199bc11b02c0166f96db909?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 29 Wessels Street Badshoogte 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.765264446361 20.121984796295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang