An Der Waterkant 6
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Garnison Street, An Der Waterkant building, Swakopmund, Erongo
- Vanaf R1 632 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
An Der Waterkant 6 is 'n ruim selfsorgwoonstel op die tweede verdieping van die An Der Waterkant-kompleks in Swakopmund, teenoor die Super Spar-winkel. Die gebou is slegs 50 m van die hoofstrand af en is naby verskeie restaurante en winkels, ideaal vir gaste wat die dorp te voet wil verken.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n ekstra gastetoilet, en 'n oopplan-kombuis, eetkamer en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat saam opgemaak kan word. Die badkamer het 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n ketel. Die eetarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 6. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv. Veilige parkering word in 'n tandemmotorhuis aangebied.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 38
Resensies 81
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Garnison Street, An Der Waterkant building, Swakopmund, Erongo
- Gaste dink An Der Waterkant 6 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Garnison Street, An Der Waterkant building, Swakopmund, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang