Successfully reported
+22

Atlantik Sicht 16 Sea View Apartment

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Sud Strand Street, Atlantik Sicht 16, Swakopmund, Erongo
  • Vanaf R2 754 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Atlantik Sicht 16 Sea View Apartment is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die tweede verdieping van 'n veilige kompleks, net 5 minute se stap vanaf die middestad van Swakopmund. Die woonstel is stapafstand van van die beste restaurante in Swakopmund, The Tug, die Italiaanse Gabriele's Pizzeria en Viktorias Restaurant.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n ontbyttoonbank met stoele in, sowel as 'n wasmasjien en tuimeldroër in een. Die eetarea bevat 'n ronde eetkamertafel met sitplek vir 6 en stoele. Die gemaklike sitkamer bevat 'n platskerm-TV met satellietkanale. Daar is ook 'n studeerhoekie met 'n lessenaar vir gaste wat van plan is om sake te doen tydens hul verblyf. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n balkon met buite-eetkamermeubels, 'n gasbraai en ongelooflike uitsigte oor die Atlantiese Oseaan. Veilige parkering in 'n dubbel-afstandbeheerde motorhuis word voorsien.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 38

Resensies 81

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 9 Sud Strand Street, Atlantik Sicht 16, Swakopmund, Erongo
  • Gaste dink Atlantik Sicht 16 Sea View Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 754
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 754
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 754
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Sud Strand Street, Atlantik Sicht 16, Swakopmund, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9737af5f3da5acfe4277e71c312d952e163ca4fbc12c0aa7fbe2094dec73953fa607fac4e868ea1ace4be972f3bbe0330a63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 754 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 9 Sud Strand Street Atlantik Sicht 16 Erongo 021 201 8901 09:00-18:00 10:00 -22.683573525441 14.523188168717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang