Beach Hotel Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Strand Street, Swakopmund, Erongo
- Vanaf R2 040 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Beach Hotel Apartment is 'n lieflike privaat woonstel in die Beach Hotel in Swakopmund, 'n kusstad in Namibië, wes van die hoofstad, Windhoek. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Beide gastebadkamers is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetkamertafel met stoele en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond.
Die woonstel is binne loopafstand van alle geriewe en die strand geleë. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 38
Resensies 81
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 1 Strand Street, Swakopmund, Erongo
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Strand Street, Swakopmund, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang