Successfully reported
+17

Acacia Tented Camps

Tentekamp
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R510/Warmbad Road, Lentegeur Wildlife, Makoppa, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Vanaf R3 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Acacia Tented Camps bied 'n unieke alles-insluitende glamping-ervaring in die hartjie van die bosveld en is op 'n wildplaas 58 km vanaf die dorp Thabazimbi geleë. Die eiendom is die ideale bestemming vir diegene wat op soek is na 'n rustige bosveld-ontvlugting.

Verblyf word gebied in 'n keuse tussen 2 losstaande gestruktureerde tente, elk ingerig met 'n dubbelbed. Elke tent het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Boonop het die tente 'n knus rusbank, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV. 'n Etenstafel buite is beskikbaar.

Daar sal ten volle voorsiening gemaak word vir gaste, insluitend alle etes en slegs nie-alkoholiese drankies. Die gemeenskaplike swembad bied 'n verfrissende blaaskans van die hitte, terwyl die borrelbad beskikbaar is vir koue weer. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Die plaas werk op sonkrag en bied ook middagetes by die dam aan, asook wildritte op afspraak.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Ligging

  • R510/Warmbad Road, Lentegeur Wildlife, Makoppa, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R510/Warmbad Road, Lentegeur Wildlife, Makoppa, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12791166690d56d1db080e9c74d5a3459ca69ebd4fbd1806abdbe0321d595862a821c05f88641ddc22e64c8ee90ad65b77ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 2 mense R510/Warmbad Road Lentegeur Wildlife, Makoppa 0380 Limpopo 021 201 8901 11:00-00:00 10:00 -24.55403175302 27.045784023358
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang