Successfully reported
+17

Acacia Tented Camps

Tentekamp
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R510/Warmbad Road, Lentegeur Wildlife, Makoppa, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Vanaf R3 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Acacia Tented Camps bied 'n unieke glanskampervaring op 'n wildplaas in die hartjie van die bosveld, 58 km vanaf Thabazimbi. Hierdie verblyf sluit alle maaltye in en is die ideale bestemming vir diegene wat op soek is na 'n rustige bosveldwegbreek.

Verblyf word in 2 losstaande struktuurtente gebied en elkeen het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n rusbank, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV en 'n etenstafel buite.

Daar word ten volle word vir gaste voorsiening gemaak en alle maaltye en nie-alkoholiese drankies is ingesluit. Die plaas gebruik sonkrag. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad, 'n warmbad en braaigeriewe, en die plaas bied middagetes by die dam en wildritte op versoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Ligging

  • R510/Warmbad Road, Lentegeur Wildlife, Makoppa, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R510/Warmbad Road, Lentegeur Wildlife, Makoppa, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12791166690d56d1db080e9c74d5a3459ca69ebd4fbd1806abdbe0321d595862a821c05f88641ddc22e64c8ee90ad65b77ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 2 mense R510/Warmbad Road Lentegeur Wildlife, Makoppa 0380 Limpopo 021 201 8901 11:00-00:00 10:00 -24.55403175302 27.045784023358
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang