Successfully reported

Accommodation @ Van's

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Annemarie M
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Ons het lekker gekuier. Dit is 'n skoon en netjiese plek. Veilige, netjiese plek. Toy was baie behulpsaam. Die onderdak parkering agter 'n motorhek het gemoedsrus gegee. Lekker ligging naby al die nodige winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Toy
Accommodation @ Van's
Baie dankie, Annemarie. Ek hoop ons sien jou gou weer. Lekker dag vir jou!

Ruan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sal def weer daar gaan slaap. Uitstekend. Baie lekker geslaap, sal die plek beslis vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Toy
Accommodation @ Van's
Baie dankie, ons hoop om jou gou weer te sien.

Margaret S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Goeie diens ontvang. Lekker gebly al 4 kere oor twee en 'n half maande wat ons PTA moes gaan van Limpopo af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie goed ingerig. Skoon. Netjies. Gerieflik. Baie lekker gebly. Een probleem wat ons ervaar het, die wasbak in die badkamer het net koue water, geen warm water gekoppel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Toy
Accommodation @ Van's
Baie dankie vir jou mooi woorde, ons hoop om jou gou weer te sien.

Johan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie lekker gastehuis en sal weer daar boek. Baie lekker gebly. Baie lekker gastehuis en sal weer daar boek. Kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Toy
Accommodation @ Van's
Baie dankie vir die mooi woorde, Johan. Ons hoop om jou gou weer te sien. Groete, Toy Meyer

Gillana K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2025

Sal vir seker weer daar bly. Heerlik en sal weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wesley V
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jun 2025

Goeie waarde vir geld. Ek het ja, dit was 'n goeie verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Gerieflik, veilig en netjies. Baie gerieflik en mooi. Dit was koud, sou 'n ekstra kombers waardeer. Daar was genoeg koffie, tee en suiker, maar geen melk. Ook lugverfrisser gemis.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Joan-louise M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mei 2025

Was a pleasant stay and value for money. Rooms were good. I recommend you take an extra towel as they only change towels every 7th day. We mostly ate out; the crockery and cutlery could be better.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.0
Mei 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Toy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 103

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 080
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 080
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Condon Avenue, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a8ab599f7e5546945e0a6e41084390d0bf4a950cfa66bc59b7d890cc1a10e218f74e80773616e876b63b94b63aea818a258?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 6 Condon Avenue Pierre van Ryneveld 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.834902759771 28.235346155225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang