Successfully reported
+16

Accommodation @ 24 First Street

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 First Street, Gonbuie, 5257, Oos-Kaap
  • Vanaf R630 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Accommodation @ 24 First Street is 'n elegante, moderne en goed toegeruste instansie, gebaseer in die lieflike klein kusdorpie Gonubie, sowat 19 km buite Oos-Londen.

Daar is 3 eenhede om van te kies. Eenheid 2 is 'n ruim bachelor-eenheid met 'n dubbelbed en enkelbed. Eenheid 3 is 'n 1-slaapkamer-eenheid met 'n koningingrootte-bed in die slaapkamer en 2 enkelbeddens in die sitkamer. Eenheid 4 is 'n 2-slaapkamer-eenheid met 'n koningin- en enkelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Albei hierdie eenhede het 'n sitkamer en kombuisie. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware.

Daar is 'n lieflike hoofsandstrand met 'n pragtige promenade en ook 'n rivier. Die rivier dien as 'n wonderlike plek vir doendinge soos kanovaart en kajak. Gonubie is naby die snelweg wat na Oos-Londen en die groot Hemmingway Mall lei.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Johan K
5.0
Relaxing. Host went the extra mile.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Darren J
5.0
Great stay! Value for money! The accommodation was wonderful, the people are great with assisting if you need anything and I'll definit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Michiel D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie dankie, ons het dit geniet en baie lekker in 'n netjiese, skoon plek gebly.
Jan 2025
Sonja E
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent location, friendly and helpful owners. Excellent location with the best service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Colette W
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Very private, quiet street, very welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Altea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 24 First Street, Gonbuie, 5257, Oos-Kaap
  • Gaste dink Accommodation @ 24 First Street het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 630
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 630
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 630
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 First Street, Gonbuie, 5257, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe42c42c48ce5b2047a5ac76e598e6c4893d806e266ec681d005cb2b16068612133b005b38c50327ec008f55f5a40a53e0aa3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 24 First Street Gonbuie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.941025717289 28.004270224537
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang