Successfully reported

Accommodation at Thabong Venue

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.4
Vanessa K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker. Was baie lekker, skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Ontspannend. Tuine en kamers is pragtig. Heerlik! Daar werk 'n man met die naam, Witness - hy was voortreflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ayanda N
1 nag
4.8
Jan 2025

It was marvellous. It was so nice and adventurous. I really enjoyed my stay and the place was so beautiful and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeannine Z
1 nag
4.8
Apr 2024

Pragtige plek met baie goeie diens. Ja, dit was heerlik gewees met soveel gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannetjie R
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Sep 2024

Glad nie lekker nie. Lee drankbottels en siva regte stompies het rondgele. Ander dag besoekers het toiletgeriewe gesoek by die gastekamer en dit het my privaatheid gesteur.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Felicianika R
Kort verblyf Gesin met tieners
1.4
Sep 2024

Sleg. Nee, my kamer was op die trou venue en ek was nie 'n gas van die troue nie, so dit het baie geraas. Se asb vir gaste dat jy nie daar moet bly as jy nie die troue bywoon nie. Dankie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Yolandie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantasties. Ons het baie lekker oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Was baie lekker en mooi. Sal net voorstel vir meer toiletpapier in die kamers. Daar was minder as helfte van 'n toiletrolletjie en was deur die nag klaar gewees en daar was geen ander spaarrolle nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gillian K
1 nag Besigheidsreis
3.2
Jan 2023

Ons het net oorgeslaap. Betaal te veel vir net die kamer.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Rina C
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Baie geniet, pragtige plek, uitstekende personeel. Ontbyt was eerste klas, 10/10 vir die kok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 610
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 610
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 610
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Denne Road, Rand Collieries, Brakpan, 1552, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bd84355343001fcb3355232193399d99e91dbe262d82cf0d30235b46aa709a04e6c63754cc3feb0f6979fa3b812f18c8dd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R610 per nag (plek vir 2) 11 5 1 4 22 Denne Road Rand Collieries 1552 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.262932359421 28.359651400091

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang