Successfully reported
+8

Accommodation @ The Spa

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 410 Main Street, Clarens, Free State, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Accommodation @ The Spa is gerieflik geleë op die hoofweg van Clarens, stapafstand vanaf die dorpsplein waar meeste van die winkels en doendinge is.

Die klein stoep het 'n skouspelagtige uitsig oor berg Horeb, die bekende Clarensberg en 'n ideale plek om te ontspan en die rustigheid van Clarens te geniet. Die eenheid is oopplan met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Dit bestaan uit 'n klein kombuisie met 'n paar benodigdhede, maar dit is nie selfsorg nie. Geriewe sluit 'n ketel en koffiestasie met verskeie tee en koffie in, asook 'n koffieplunjer, suiker, melk en beskuit. Daar is 'n yskas, mikrogolf en broodrooster, eetgerei en breekware, skottelgoedwasmiddel, spons en 'n drooglappie. Die eenheid het ook 'n jetmaster-kaggel, 'n haardroër, rokke en pantoffels (vir gebruik by die verblyf en nie huis toe nie) en handdoeke.

Neem asseblief kennis dat die eenheid nie gediens word nie.

Clarens het 'n verskeidenheid restaurante waar gaste heerlike maaltye kan geniet. Verblyf is ook gerieflik reg langs die Clarens Wellness Day Spa, wat 'n verskeidenheid spa-ontspanningsbehandelings bied.

Daar is geen ontvangs nie en sleutel afhaal sal by die Spa langsaan moet wees, ure is 10:00 tot 17:00 of sal in die verblyf gelos word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Sue K
Saam met lewensmaat
5.0
Very enjoyable, had everything we needed. Perfect location and facilities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Paul S
5.0
Goed toegeruste eenheid, privaat en uitstekende ligging. Lekker stil en veilig.
Aug 2025
Chantell L
Saam met vriende
5.0
Baie lekker verblyf, mooi en netjies. Verblyf het die mooiste view gehad.
Jul 2025
Sya V
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike rus met heerlike geriewe. Die verblyf was heerlik, lekker warm water, elektriese kombers, badkamer groot met 'n heerlike stort, en genoegsa...
Sien meer
Jun 2025
Carina H
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyable stay. Location is perfect. I really enjoyed it. It had everything you would need. I would definitely recommend!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ralph Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 410 Main Street, Clarens, Free State, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Accommodation @ The Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 410 Main Street, Clarens, Free State, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzZGI3NDZkLTgwNDAtNDEzNy04OWRlLTA3MzRiNDM1NTg0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 106 5 1 5 410 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.512956565176 28.423080186508
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang