Acres Inn
- Kapasiteit: 79 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 53 Joe Slovo Road, Freemanville, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Acres Inn is op die N12 in Klerksdorp.
Verblyf beskik oor 38 uniek en smaakvol versierde kamers. Hierdie kamers het 'n koningingrootte- of enkelbeddens en 'n en suite-stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe in die kamer sluit gratis WiFi, 'n kluis, yskassie, mikrogolf en 'n slim-TV in.
Daar is 'n kragopwekker op die perseel, gratis WiFi, 'n swembad, 24 uur-ontvangs en veilige parkeerplek.
Die hotel het ook 'n speelarea vir kinders sowel as 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Acres Inn is gerieflik naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe en aantrekkings geleë.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Ayod Mohamed Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 53 Joe Slovo Road, Freemanville, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Gaste dink Acres Inn het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 79 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 53 Joe Slovo Road, Freemanville, Klerksdorp, 2571, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang