Successfully reported

Adam se Huisie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jeanette P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Salige ontspanning. Ons het die rus en vrede sonder elektroniese middels, en die pragtige omgewing baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johannie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Hier rus jy. Sonder krag en sein is Adam se Huisie die perfekte keuse om waarlik af te skakel. Pragtige grondpaaie na omliggende dorpe indien jy die area wil verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Rustig. Net die regte plek as jy wil wegbreek van die stad se gewoel. Dankie Gerrit, ons het lekker gerus. Net te kort gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieta O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2023

Rustig. Rustig. Rustig. Adam se Huisie is 'n knus plekkie waar jy tot rus kom.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Careen S
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Aug 2023

Sielerus sonder tegnologie of elektrisiteit. Dis mooi veilig en rustig vir stilwees en afsondering. Omgewing prentjiemooi. Kan stap, bergklim, fietsry. Verken die Swartberge.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizelle G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Sanity break. Rus en vrede in die berge. Heerlike off the grid verblyf, tog gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2022

Goed ingerigte huisie en smaakvol. Gerrit was baie behulpsaam en professioneel. Het ons voor die tyd in kennis gestel waar hy ons sou kry en het moeite gedoen om ons alles te wys met aankoms. Lekker stil en ouwêreldse gerief sonder elektrisiteit en internet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rentia R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Langnaweek te fiets. Perfekte plek vir 'n avontuur-naweek met gemak. Adam se Huisie is goed ingerig, smaakvol en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Back to basics Adam se huisie is nederig met 'n warm atmosfeer wat net 'n olielamp kan skep. Die stilte en wegbreek van die geraas maak Adam se huisie die ideale rus plek. Die Klein Karoo is tans 'n groen lushof en die geselskap van die trop bobbejane was bekoorlik soos min. Die geriewe is verrassend voldoende vir 'n plekkie wat geen elektrisiteit het nie. Alles saamgevat, is Adam se huisie vir diegene wat buite die boks wil waag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Heerlike wegbreek. Adam se Huisie laat mens regtig terugdink aan hoe die ou mense geleef het. Geen internet en geen elektrisiteit nie. Net natuur, rus, pragtige omgewing, grondpaaie weg van alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Groenfontein Road, Groenfontein Valley, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67f2b5a42e933e09277a2cfd2320f1a061918e0f2692e1b4a6bdf683194e5b3a75a2beef9e5328afe5fa8ab9c161df0fccea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Groenfontein Road Groenfontein Valley 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.466292130221 21.742805335307
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang