Successfully reported

A'Damsview

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 737 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Maryke V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uitstekend. Uitstekende diens en vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eve B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Awesome view! Baie vriendelike ontvangs. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Skoon, gerieflik en mooiste uitsig. Bly altyd lekker in die luukse eenhede. Ek is nou al deel van die meubels, dis so lekker om daar oor te slaap, mooiste uitsig en altyd skoon en netjies, en Sonika is altyd so vriendelik. Sal elke keer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netjiese, rusige en gemaklike slaapgeriewe. Lieflike en hartlike verwelkoming. Die feit dat die akkommodasie eintlik een eenheid is wat onderverdeel is in 'n luukse- en standaardkamer, is 'n bietjie ongemaklik. Andersins het ons lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Die moeite werd om hier oor te bly. Dit is absoluut asemrowend mooi om so op die Gariepdam uit te kyk. Die blyplek is netjies en skoon. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnau Marcel W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Great. Very good with a view of the dam.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelien J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Great! Perdek geleë vir oornag, ons 4de keer wat ons daar slaap oppad Kaap toe of oppad terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esta J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekend. Gasvrou baie vriendelik. Dis 'n pragtige, gerieflike plek met die mooiste uitsig oor die dam. Alles wat jy nodig het en meer vir jou gerief. Sal definitief weer daar wil oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruce C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Awesome and amazing! Could not have been happier - well appointed, clean with the most amazing sunrise and sunset. Exceeded all expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beveel reeds aan vir verskeie vriende. Regtig 'n wonderlike oornagplek. Heerlik gebly in damuitsig luukse akkommodasie. Ons kon opgradeer sonder moeite vanaf gewone kamer na die luukse plekkie. Lekker gebraai en was beskut teen die wind wat 'n probleem sou wees by die swembad in geval van 'n gewone kamer. Marloe in die kantoor is dierbaar en vriendelik - voel soos familie .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sonika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 752

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 40 Loerie Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e9c8a10981dc4526dbb16f7873b0ee22e070a413c5129200a4fcc039b5fad272c83fb5e522ed9e42b0c1db47f0eb37645d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 737 5 1 5 40 Loerie Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.601212841884 25.498506259928
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang