Successfully reported

Adder Way Around to Kruger

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Cornea R
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Baie lekker gebly. Diere was oulik. Huis was heerlik om in te bly. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mpendulo S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Amazing. We had an amazing weekend. The place was accommodation for a large group of people, exactly as seen in the pictures. The network was good, definitely value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drieka R
1 nag
5.0
Apr 2025

Wonderlik. Baie, baie oulike skoon verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Returning soon. Was so lekker gewees. Die laaities het dit so geniet. Is op 'n goeie plek. Baie spasie. Ek wil graag weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon W
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Very nice. Just need to remember to take the 2nd gate and not the 1st. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobbie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2025

Kan dit beslis aanbeveel vir mense wat wil rus en net lekker kuier. Pragtige huis met genoeg spasie vir 8 mense.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louwtjie
Adder Way Around to Kruger
Dankie vir die goeie resensie. Hoop om julle binnekort weer te kan akkommodeer. Kan hierdie gaste enige tyd aanbeveel vir besprekings. Vriendelike groete

Elisa M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2025

Except. Spacious and user-friendly house. Location is perfect. I think a swimming pool would have been the icing on the cake, but overall very satisfied.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louwtjie
Adder Way Around to Kruger
Elisa, there is a swimming pool. You only have to remove the cover.

Jeremia M
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Good place. The place was very good and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dereck F
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Te kort! Vrede en sielkos! Niks meer nodig. Baie lekker plek! Ten volle ingerig! Sal enige tyd weer bespreek. Was saam met die kinders daar! Was spyt die tyd was so gou verby! Gerieflik naby Krokodilbrug ingang in Wildtuin!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louwtjie
Adder Way Around to Kruger
Dereck, dankie om julle as gaste te gehad het. Dankie vir die terugvoeding.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louwtjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2648 Pofadder Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA823335eb68b71a1f61e79ba37ba64c82e8122131363e7067be3fb828f2ef2c50fd380f9cf7475fa6cd88837b99c150c68426?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 10) 14 5 1 5 2648 Pofadder Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -25.3452431 31.789347757672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang