Successfully reported

Adderley House Guest Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Peet C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

What a beautiful gem in Robertson. Will absolutely recommend it to everyone. Our stay was absolutely lovely. It was a home away from home. Beautiful garden area to relax in and the rooms are decorated beautifully and functionally too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus L
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Great stay. It was a great location with undercover parking. Easy check-in and check-out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanneke D
1 nag
5.0
Jun 2025

Warm, skoon en luuks. Baie netjies! Ekstra komberse vir die koue was beskikbaar. Baie vriendelike gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donica K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Clean and neat. Enjoyed it. Clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rialda D
1 nag
5.0
Mei 2025

Overnight stay. Relaxing overnight stay in a quiet area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mika V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Baie mooi en netjiese plek. Ons het dit baie geniet. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie dankie, sien jou weer! Ons het heerlik gebly en sal weer daarheen wil gaan, gerieflik en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alriette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantasties. Baie lekker, ruim kamer en badkamer. Skoon, veilig en rustige atmosfeer. Eienaars is baie aangename mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason J
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Lovely. The location was great; it was ideal to host our wedding party.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annke Y
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Lieflike kamers en 'n baie stil omgewing. Ons is baie vriendelik ontvang en die kamers was baie mooi. Dit was stil en die balkonnetjie tussen die kamers was so lekker om te sit en koffie te drink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Amie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 73 Adderley Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6826102d34bd77e4b2d2b7a521d0e654710b5c63d8b64694a4935d3024f703ae44d4db38099f42c91dd5b599cf39701b4b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 73 Adderley Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.801902195712 19.87621486187

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang