Adderley House Guest Accommodation
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 73 Adderley Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
            Adderley House Guest Accommodation is 'n Kaaps-Hollandse gastehuis wat lieflike gastekamers in Robertson bied.
Verblyf is beskikbaar in kamers met lugversorging wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet, vinnige internet, 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n slim-TV. 
Die kamers word deur 'n skaduryke binnehof verbind en gaste kan in die tuin ontspan. Daar is ook parkeerplek. 
Robertson bied olyfolie- en wynproegeleenthede op landgoedere in die area, asook wyntoere, 4x4-roetes en besienswaardighede soos nasionale monumente en die Sheilam Cactus Garden and Nursery wat met meer as 2000 kaktus-spesies spog.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Amie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 73 Adderley Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Adderley House Guest Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 73 Adderley Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang