Successfully reported
+61

Addo Dung Beetle Guest Farm

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Addo Dung Beetle Guest Farm, Zuurberg Road, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Addo Dung Beetle Guest Farm is op 'n sitrusplaas in die hartjie van die Sondagsriviervallei geleë en spog met 'n uitsig op die Zuurberge. Verblyf by dié gasteplaas is deur miskruiers geïnspireer. Die rustige ligging maak dit ideaal vir paartjies, ouers wat op soek is na 'n rustige wegbreek, wittebroodpaartjies en klein groepe. Hiér is dit warm in die somer en matig in die winter, met reën wat in die somer val, terwyl dit droog is in die winter.

Verblyf is beskikbaar in Luukse Chalets, Rustieke Selfsorg Boshouthuise en Dung Beetle-suites. Elke rustieke boshouthuisie het sy eie buitetoilet en -stort. Die Dung Beetle-suites is tussen die bosveld en plantegroei geleë en het nie 'n uitsig nie. Die houthuisies en suites is nie vir gaste wat sukkel om te loop geskik nie, aangesien dit 'n entjie se stap van die hooflodge en parkeerarea af is.

Gaste kan ná 'n warm dag in die rotspoel afkoel met 'n uitsig oor die Addo-vallei ontspan.

Addo Dung Beetle Guest Farm het die ideale ligging net 6 km van Addo Olifantpark se hoofhek af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Ilse C
5.0
Hemel op aarde. Asemrowend mooi uitsigte. Lekker en gemaklike staproetes. Vri. Dit was voorwaar die lekkerste vakansie wat ek nog ooit gehad het in ja...
Sien meer
Okt 2025
Rhona M
5.0
Beste lokasie naby die Addo. Super skoon en personeel is super helpvol. N Gastehuis/Farm om definitief weer terug te gaan.
Okt 2025
Russell L
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastically awesome! We had a very pleasant experience staying here. Henry and co were extremely friendly and helpful. The dung-beetl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Trudie B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en baie mooi omgewing. Dit was baie lekker, veral as jy hou van stap, want ons boshuisie was nie naby ons kar om presies te sê 250 tree. O...
Sien meer
Jan 2025
Joey G
Saam met vriende
5.0
Beautiful and relaxed stay. Very supportive and most friendly staff. Menu for dinner and breakfast delicious with food prepared to perf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jeani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Addo Dung Beetle Guest Farm, Zuurberg Road, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Gaste dink Addo Dung Beetle Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Addo Dung Beetle Guest Farm, Zuurberg Road, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14e911e98595da619ebbefe28890166b2b89b4235fa2210112ffadf3debadd0f4decf275995d26c90657917b3c5f2c152585?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 Addo Dung Beetle Guest Farm Zuurberg Road 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.447461799695 25.687922081653
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang