Addo River Den
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 58 Wellington Street, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Addo River Den bied gemaklike en gerieflike verblyf in Colchester, wat dit die ideale oornagplek maak. Ons is slegs 4.5 km vanaf die Suidhek van die Addo-olifantpark geleë. Die eenheid is binne loopafstand van die Sondagsrivier.
Die eiendom bied moderne kamers met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Elke kamer het 'n ketel en koffiestasie, met gratis WiFi beskikbaar. Alle kamers is toegerus met draagbare lugversorging en het 'n aparte ingang vir ekstra privaatheid.
Of u nou vir sake of ontspanning reis, hierdie eiendom bied 'n gemaklike en gerieflike verblyf. Ontbyt is ingesluit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sune Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 58 Wellington Street, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Addo River Den het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 58 Wellington Street, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang