Admiral's Lodge
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Admiralty Way, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6010, Oos-Kaap
- Vanaf R1 121 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Admiral's Lodge geleë in Gqeberha (Port Elizabeth) se strandfront voorstad Summerstrand, naby groot besienswaardighede.
Verblyf beskik oor 7 kamers wat geskik is om tot 25 gaste in totaal te akkommodeer. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe asook lugversorging en verhitting.
Die selfsorgwoonstelle buite die perseel is ideaal vir sakereisigers of besighede wat personeel hervestig.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, 'n braai-area, gratis WiFi en veilige parkeerplek in.
Die lodge is naby besienswaardighede soos goue strande, die Boardwalk Mall, Nelson Mandela Universiteit geleë en met vinnige toegang tot die SSK en veelbekroonde wildparke. Admirals Lodge is die ideale instansie om die paradys te begin ontdek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Carika Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 85
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 47 Admiralty Way, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6010, Oos-Kaap
- Gaste dink Admiral's Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Admiralty Way, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6010, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang