Successfully reported

ADO Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Ntino S
1 nag
5.0
Apr 2025

Good. Magnificent and on point.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda S
1 nag
5.0
Aug 2024

Aangenaam. Dit was regtig aangenaam om daar te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Lekker stil plekkie, rustige nagrus gehad. Sien sterre.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alfred S
1 nag
4.2
Okt 2025

Netjies, skoon en veilig. Ja, ek kon vroeg die sleutel optel weens ek laat aand sou terug gewees het na 'n troue. Plek was maklik om te vind. Die dame wat my ontvang het, was vriendelik. Plekkie was mooi skoon en als wat jy nodig het vir 'n aand se verblyf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jackie N
1 nag
4.0
Sep 2024

Baie netjiese plek en goed toegerus. Daar was ongelukkig geen seep of sjampoe in die stort nie en ons het niks saamgeneem nie, in die wete dat dit gewoonlik voorsien word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Dennis S
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2025

Ideale oorslaap plekkie, gemaklik met die nodige byderhand. Dit was 'n aangename verblyf vir werk. Die nodige winkels vir iets te eet en ander benodigdhede in die omgewing en maklik om te vind. Mense is vriendelik en behulpsaam en die plek netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Fanie P
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Sep 2025

Verblyf mooi skoon. Daar aangekom was daar niemand om die hek vir toegang oop te maak nie. Na verskeie oproepe is daar toe die eienaar se selnommer verskaf. Wat toe na 25 min oopgesluit het om toegang te verkry.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hilda H
1 nag Besigheidsreis
3.0
Sep 2025

Not satisfactory. Clean room, bed and shower with hot water. No cup or coffee or other amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ntokozo M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Good. The room was nice and peaceful, but there was no warm welcome because there was no receptionist. The TV wasn't working.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean J
Kort verblyf Besigheidsreis
3.2
Aug 2024

Slegs ketel beskikbaar. Geen mikrogolf of eetgerei nie. Stort dreineer nie. Nee, slegs ketel beskikbaar. Stort dreineer nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Sanele Wiseman
ADO Guesthouse
Goeiedag Neem asb. kennis dat eetgerei in die kombuis gehou word wat op versoek aan gas verskaf word, en 'n mikrogolfoond is net in die eetarea.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sanele Wiseman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellispark 6, Reynoridge, Witbank, 1035, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cae258dcf6ed22069362ca7e7d5e5c0d5b8e87cd63d84fa26ba291fac3e43a72b7acc09e78b31ea93278d9a48d420b40b23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 Ellispark 6 Reynoridge 1035 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.911864 29.253758
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang