Successfully reported
+61

ADO Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellispark 6, Reynoridge, Witbank, 1035, Mpumalanga
  • Vanaf R660 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

ADO Guesthouse is in eMalahleni geleë wat 'n stil area in Witbank is. Dit is 119 km vanaf O.R. Tambo Lughawe en 160 km van Lanseria-lughawe af as jy na die Krugerwildtuin toe ry.

Die gastehuis bied 8 kamers wat elkeen 'n en suite-stort, wasbak en toilet het. Elke kamer is toegerus met 'n plafonwaaier, muurverwarmer, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Drie van die 8 slaapkamers is enkelkamers met dubbelbeddens. Drie van die ander kamers het dubbelbeddens en een het 1 koningingrootte-bed. Ons het ook 'n kamer met 2 enkelbeddens. Ontbyt word nie bedien nie, maar 'n ontbytpakkie kan op versoek gereël word voor 12:00 die vorige dag. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is veilige onderdakparkeerplek beskikbaar.

Ons is 1 km vanaf Reynoridge-winkelsentrum, 3,5 km vanaf Ben Fleur-winkelsentrum en 7,5 km vanaf Highveld Mall. Die Cosmos Life-hospitaal is min of meer 6 km van die gastehuis af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Ntino S
5.0
Good. Magnificent and on point.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Linda S
5.0
Aangenaam. Dit was regtig aangenaam om daar te bly!
Aug 2024
Lizelle V
Saam met lewensmaat
4.4
Lekker stil plekkie, rustige nagrus gehad. Sien sterre.
Mrt 2025
Alfred S
4.2
Netjies, skoon en veilig. Ja, ek kon vroeg die sleutel optel weens ek laat aand sou terug gewees het na 'n troue. Plek was maklik om te vind. Die dame...
Sien meer
Okt 2025
Jackie N
4.0
Baie netjiese plek en goed toegerus. Daar was ongelukkig geen seep of sjampoe in die stort nie en ons het niks saamgeneem nie, in die wete dat dit gew...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sanele Wiseman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Ellispark 6, Reynoridge, Witbank, 1035, Mpumalanga
  • Gaste dink ADO Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellispark 6, Reynoridge, Witbank, 1035, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cae258dcf6ed22069362ca7e7d5e5c0d5b8e87cd63d84fa26ba291fac3e43a72b7acc09e78b31ea93278d9a48d420b40b23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 Ellispark 6 Reynoridge 1035 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.911864 29.253758
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang