Adriaan's place
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 'n gesin van 4 en het 'n privaat ingang. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n elektriese kombers en 'n dubbelbed in die leefarea. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n slim TV en WiFi is in die eenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond en 'n ketel in.
Huisreëls
- Let wel, die eienaar woon op die perseel.
- Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
-Die eenheid is nie volledig toegerus vir selfsorg nie, maar het wel verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond en 'n ketel in.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is ideaal vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed met 'n elektriese kombers en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. 'n Yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, 'n slim-TV en WiFi is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond en 'n ketel in.
Huisreëls
- Let wel, die eienaar woon op die perseel.
- Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
-Die eenheid is nie volledig toegerus vir selfsorg nie, maar het wel verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond en 'n ketel in.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 272 Cambridge Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang