Adriaan's place
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 272 Cambridge Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Adriaan's place bied gaste semi-selfsorgverblyf in Bethlehem.
Gaste het 'n keuse om die woonstel met slaapplek vir 4 of die dubbelkamer met slaapplek vir 2 te bespreek, elk met 'n privaat ingang. Die eenhede het 'n slaaparea, 'n privaat badkamer en 'n kombuisie.
Die woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed, en die dubbelkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die beddens het elektriese komberse en elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Die eenhede is toegerus met yskaste, mikrogolwe, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n slim-TV en WiFi. Veilige parkeerplek word voorsien.
Bethlehem bied historiese sandsteengeboue wat tot provinsiale erfenisterreine verklaar is, en gaste kan die Bethlehem-museum, of die Sol Plaaitjiedam besoek, 'n potjie gholf speel, of een van die staproetes in die omgewing verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Philip Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 140
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 272 Cambridge Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Gaste dink Adriaan's place het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 272 Cambridge Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang